Is God manlik?

Jun 23, 2020    Hannes van Deventer

Het God geslag? Hierdie week hanteer ons 'n vraag wat ontstaan het met die feministiese oplewing in die 20ste eeu. Naamlik die geslagtelikheid van God. Om dit te doen kyk ons na verskeie beelde van God in die Ou Testament. Hierdie beelde is ondere andere - God as Koning, God as 'n eggenoot en God as Vader. Ons kyk ook na die Hebreeuse woord Abba (Vader) en kyk ook na van die vroulike beelde van God in die Ou Testament.

Is God manlik? Het God geslag?