God die kryger
Hannes van Deventer
Hierdie week kyk ons na 'n brutale God. Die God wat in boeke soos Joshua, Deuteronomium en Eksodus optreë soos 'n koning wat oorlog voer met ander nasies. God verhard die harte van Sy vyande en verwag van die Israeliete op almal voor die voet uit te moor. Hoe is hierdie God relevant tot ons vandag? Hoe is hierdie die God van liefde wat ons in die Nuwe Testament kry?
Vind uit saam met ons in hierdie week se Bybelstudie - God die kryger.
