Is God wreed?
Hannes van Deventer
Hierdie week staan ons stil by vier ongemaklike tekste in die Ou Testament. Ons kyk na God se dade in die verhaal van Abraham en Isak. Ons sien die afwesigheid God raak in die verhaal van Jefta se dogter. Uiteindelik wonder ons hoekom God geworstel het met Jakob, asook hoekom wou die Here Moses doodmaak net na dat Hy Moses geroep.
Is God wreed? Of is daar iets anders in hierdie tekste aan die gang?
